Die jaarlikse Bloemskou is terug met 'n propvol vermaaklikheidsprogram. Afrikaanse sanger en rapper, Snotkop is gereed om die verhoog op te betree op 28 April 2022, om 19:00 Snotkop in samewerking met OFM. Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens gesels met Snotkop oor wat hy in die mou het terwyl hy ook opwindende nuus deel.