Anine deel die emosionele storie van wat met haar seun gebeur het, op die eerste Augustus.
Hy is voor hulle huis ontvoer, maar ‘n rukkie later vrygelaat. Sy vertel haar storie aan Almarie op 729 Ontbyt