Helmut Meijer is 'n bekroonde Suid-Afrikaanse musiekvervaardiger, komponis, sanger-liedjieskrywer, musikant sowel as 'n geleerde en onderwyser van die Antieke Hebreeuse taal.

Helmut antwoord die vraag vandag: Wie en wat is Israel?