Wat gebeur met die hawelose mense in en om Kaapstad wat in tente of onder bokse slaap? Wat is die beste vir hulle? Wat sĂȘ die wet en wat mag ons as omgeemense doen? Raadslid Ronel Viljoen het me Liomee gesels oor die kwessie van hawelose mensie in die Stad.