Morne is deel van REVELATION ENTERPRISES, Doxa Deo se Aanbiddings- en kunsgroep. Hulle het 'n nuwe album wat in Oktober uitkom, en ons wil die eerste radio enkelsnit, "Ek Sal Sing" vir julle speel. Liomee het met Morne gesels.