"Jesus Stel Belang" - Wat begeer ons en wat is vir ons belangrik? Jesus weet wat jy wil he, en Hy wil he ons moet ons harte met Hom deel. Ons jaag so baie dinge na, maar net God kan ons vervul