Liomee gesels met Zanne Sonnekus oor sy musiek loopbaan, die groot verlies wat hy onlangs in sy lewe ervaar het en sy pad vorentoe.
Die woorde van sy nuutste enkelsnit, wat uit sy eie pen kom, sny reguit tot in jou siel en dis asof jy elke emosie saam met Zaan ervaar. “Dit gaan oor gebed in desperate tye. As ons almal net kan saam bid, saam leef, sal ons die wêreld kan verander,” sê hy oor dié lied.