Karlien is passievol oor haar gesin, haar musiek en oor die Woord, en dit kom baie duidelik deur in haar gesprek met Liomee op 729 Ontbyt. Sy deel uit die hart uit, en praat ook maklik oor die Here en Sy rol in haar lewe. Hulle gesels ook oor Karlien se nuwe liedjie, WEGLOOP.