Liomee het met Anna-Mart van der Merwe gesels oor hoe haar seun 'n dubbele longoorplanting oorleef het. Hierdie wonderwerk het egter baie kante, want vir Andries om te kon oorleef, moes 'n ander ma eers haar kind verloor. Anna-Mart vertel haar onvergeetlike storie en vertel ook oor haar boek, 'Stilte Voor Storm'.