Jaco Hammon, van die Noord Wes, is 'n boer wat deur die Heilige Gees se inspirasie liedjies skryf wat inspireer en ons op Jesus laat fokus. Hy het verlede jaar sy eerste Geestelike album vrygestel.en hy deel die pragtige storie van hou dit ontvou het, en nog veel meer...