Korporatiewe Maatskaplike Verantwoordelikheid is iets wat NWK na aan die hart lĂȘ, veral wanneer dit kom by die opheffing van die jeug. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, gesels nou met Johan Bezuidenhout, groepbestuurder van Korporatiewe Bemarking en Kommunikasie by NWK, om meer uit te vind.