Philippine gesels met Andre Jordaan van Ruby's Events & Catering. Hy het gratis voedsel verskaf by die begrafnis van Tasne Van Wyk en hulle verskaf ook voedsel tydens die inperking aan die minderbevoorregtes.