Jackson & Black het 'n ruk terug op Radio Kaapse Kansel geadverteer. Dis Visiothon tyd, en ons wou vir Hetty dankie se, en ook hoor hoe dit met hulle gaan gedurende hierdie moeilike tyd.