Janine van Niekerk gesels met 15 jarige Milah oor haar hart vir Jesus, musiek en om mense te seën met hoop. Haar debuut enkelsnit is "Holy, Holy, Holy".