Wynand gesels met NG Oosterlig Pretoria Gemeente se leraars oor hulle nuwe benadering tot geld en hoekom hulle nie meer kollekte tydens die kerk en by die deure opneem nie.