Ons eerste inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; Tema vir die middag: “Geen veroordeling” uit Romeine 8:1
“DAAR is dan nou geen veroordeling vir die wat in Christus Jesus is nie, vir die wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees.”