Ons eerste inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: Dankbaarheid vir God se goedheid uit Jona 2:9-10 DB
Ek sal met ’n danklied op my lippe vir U offers bring; wat ek vir U beloof het, sal ek met graagte vir U gee. Dit is net die Here wat ons kan red.” Die Here het toe met die vis gepraat. Hy het Jona op die land gaan uitspoeg. Spektrum Podcasts