Ons eerste inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: Die gewig van jou woorde uit EFESIËRS 4:29 NLV

Moenie enige vuil taal gebruik nie. Gebruik eerder die regte, opbouende woorde wat nodig is om dié wat luister, te bevoordeel Spektrum Podcasts