Ons eerste inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: Sout Woorde uit Kolossense 4:6 AFR20
Julle woorde moet altyd van goeie smaak getuig, met •sout besprinkel, sodat julle kan weet hoe om 'n ieder en 'n elk te antwoord. Spektrum Podcasts