Johann Els gesels met Henco Kruger… nie die een wat ons ken wat finansies gesels nie, maar wel een wat Musiek maak, en ‘n nuwe album vrystel met die naam “Volbring.” Ons wil hom vanmiddag bietjie leer ken. Spektrum Podcasts
See All 1298 Episodes of "Spektrum"