Ons skop die program af met ‘n oordenking wat tematies elke week God en finansies dek, aangebied deur Wynand du Preez. Sy tema vir vandag – “Onthou jou dank aan God” uit Deut 8:6-10 en 17. Spektrum Podcasts