Johann Els gesels met Adriaan Adams van FTLT oor hulle nuwe webwerf wat hulle navorsing oor die kerk in Afrika fasiliteer. Hulle wil weet hoe ons reageer teenoor wêreldwye krisisse: Ons strategieë en uitdagings en wat ons impak is in hierdie situasies. Spektrum Podcasts