“Vergifnis is ’n proses wat ’n mens elke dag moet kies om in te loop,” so verduidelik Selby Williams, ’n 2022- Crescendo-finalis, oor die oorsprong van sy lied “Hier is ek.” Johann Els wil vanmiddag sy storie hoor. Spektrum Podcasts
See All 1298 Episodes of "Spektrum"