Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gaan gesels hy oor Handelinge 3 en die wonderbaarlike genesing van die lam man. Spektrum Podcasts
See All 1333 Episodes of "Spektrum"