Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gaan gesels hy oor Handelinge 2:2 met die tema: “Wees oop vir Sy Gees.” Spektrum Podcasts