Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gaan hy voort met sy reeks uit Romeine 12, vandag vers 3 met die tema: “Gesig na voete”. Spektrum Podcasts
See All 1333 Episodes of "Spektrum"