Johann Els gesels met ‘n passievolle aanbiddingsleier en kunstenaar wat nounet terug is van sy minitoer in Desember. Hy het ook ‘n nuwe liedjie wat jou tone gaan laat jeuk. Sy naam is Trevor Malgas en die liedjie se naam: “Kom dien die Here”.
See All 1333 Episodes of "Spektrum"