Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen. Sy tema: Sy tema: Sy “Hy breek nie af” uit Matt 12:20. “'n Geknakte riet sal Hy nie verbreek nie, en 'n lamppit wat rook, sal Hy nie uitblus nie, totdat Hy die reg tot oorwinning uitbring.”