Johann Els gesels met Dr Vorster Combrink van ABBO oor die nuwe kort kursus wat hulle die 2de April aanbied.