Vandag se inspirasie word aangebied deur Gideon Swart, ‘n Pastoor met ‘n Koffiewinkelbediening. Hy sê "Beweeg in die regte rigting" en verwys hy na Jesaja 30:21: "en jou ore sal 'n woord agter jou hoor wat sê: Dit is die weg, wandel daarop! wanneer julle regs of wanneer julle links wil gaan."