Christene moet die eenheid van die Gees bewaar. Christus gee gawes en bedienings in die gemeente met die doel dat elke lid van die liggaam sy taak sal vervul en dat die gemeente op die manier opgebou sal word om geestelike volwasse te word.
See All 29 Episodes of "JesusRules.co.za"