Dat de heidene mede-erfgename met die Jode is deur Christus, is 'n voorheen-verborge geheimenis wat eers deur die bediening van Paulus geopenbaar is. Al sy lyding t.w.v. hulle is dus eintlik tot hulle eer. Paulus is doordronge van die grootsheid van Christus en die evangelie.