Paulus se gebed vir die Efesiƫrs draai veral daarom dat hulle meer sal besef van hulle voorregte en ryke erfenis in Christus, maar eindig met 'n loflied oor die grootheid en heerlikheid van die opgestane Heer om wie alles draai.