Wouter van der Merwe 23 September 2018 - 09:00 Wees n pa!
Hoe reflekteer ek Vader God? Ek wil nie Sy beeld blokeer nie!
• Leer Vader-God ken! Sy Woord wys Sy karakter! (10 tekste)
• God is liefde! (Die eienskap wat uitstaan) Gal. 5:22 - vrug vd. HG. - natuurlike vermoë 1Kor.12-14 - gawe vd. HG. - bo natuurlike vermoë
• Wees n pa (fiesies en geestlik) wat:
— Jou kinders (dissipels) van verhouding met God leer! Deut.6:4-8 (4:9) Spr. 22:6 & Ef. 6:4 3 stoele
— voorsien vir jou mense! 2Kor. 12:14 Tit. 2:4
— Lei jou gesin! In gebed In morele voorbeeld en In liefde sê en doen!
Laat toe dat jou HELE lewe jou kinders leer!