Welkom by ons eerste vraag en antwoord aanddiens! Wouter van der Merwe, John Jones en Werner van der Walt deel met ons hul wysheid oor 'n paar taai vrae.

Daar is meer wat kom, moenie gemaklik raak nie!

TruthExplained

21 Augustus 2016 om 18:00 Whatsapp Diens - aanddiens