In die laaste Sondag van die EEN Tshwane reeks, deel Wouter van der Merwe met ons oor die krag van die Een. Hoe ontwikkel jy sinergie? En dan nog meer; verheerlik, verkondig en versorg. Wouter van der Merwe, Sondag 29 Mei, 09:00