In hierdie episode getuig ons van die goedheid van die Here en die inspirasie wat Hy gegee het om hierdie potgooi te begin. Ons glo dat die Gees iets bewerk het wat die Koninkryk gaan uitbrei en die fondasie van die Persoon van Jesus Christus gaan verheerlik. Geniet die eerste episode en die "hoekom" agter die potgooi.