Lewe Met Ritme: Recent Episodes

Lewe Met Ritme

LewenSentrum ontstaan met die openingsdiens van Alberton LewenSentrum op 10 Oktober 1999. Dit was die fisiese geboorte van die nuwe gemeente.

Andries Enslin, was 'n pastoor in 'n AGS-gemeente. Hy het van sy bekeringsdae af die begeerte gehad om 'n gemeente te begin. Ongeveer 1995 het hy dit oorweeg om in Alberton 'n gemeente te begin.

LewenSentrum is nie verbonde aan enige denominasie nie. Ons is 'n interkerklike onafhanklike gemeente. Die rede hiervoor het te doen met ons bedieningsfilosofie en ons toekomsdrome. Ons begeer om in die toekoms meer gemeentes met dieselfde filosofie te begin. As u ons sou vra wie ons is, sou ons u so antwoord: 'n kerk tussen die Drie Susterskerke en die Pinksterkerke.

Ons probeer om 'n middeweg te vind tussen die twee denominasies. Intussen het LewenSentrum bly groei en is daar intussen ook benewens Alberton, gemeentes in Vanderbijlpark, Benoni, Ruimsig, Pretoria, Noordkus (Ballito) en Durbanvill (November 2015) geplant.

View Details

Kolossense 4:2 “Julle moenie ophou bid nie, julle moet wakker wees en julle moet altyd vir God dankie sê.”

View Details

Psalm 61:9 “Dan sal ek u Naam altyd besing en dag na dag my geloftes betaal”

View Details

Psalm 61:7–8 “Laat die koning lank lewe, laat sy lewensjare oor geslagte strek. Mag hy sy lewe lank regeer voor God, mag u liefde en trou hom bewaar!”

View Details

Reeks: God as tuinier Tema: Sien jy die moeite? Lukas 13:6-9 Andries Enslin

View Details

Reeks: Gebede met impak Tema: Wanneer God jou iets vra Matteus 26:36-46 Paul Grobler

View Details

Reeks: Hoe lyk Sy liggaam? Tema: Gee jy Jesus kanker? 1 Korintiërs 12:1-31 Marius Malan

View Details

Reeks: Kyk hoe lyk ons nou Tema: Wat ”dra” jy? Kolossense 3:9-14 Darius Prinsloo

View Details

Reeks: Wow! Tema: Almal soek na 'n Wow!-Moment Lukas 15:11-31 Alle Gemeentes Andries Enslin