Hersiening 2013: Recent Episodes

RSG

Met die oog op die matriek-eindseksamen, saai RSG 'n reeks programme uit waarin aspekte van die sillabus en vorige vraestelle bespreek word

View Details

Leeruitkomste vier van die vraestel word deur André Jonker, kurrikulumadviseur van die Kaapse Wynlanddistrik hersien.

View Details

Jacques le Roux, ‘n onderwyser van Curro Privaatskool op Hermanus, werk deur vraestel 2 van die Februarie/Maart 2013 vraestel.

View Details

Fatima Duncan, vakhoof, gee raad oor hoe om vraestel 1 te beantwoord. Sy gee ook ʼn in diepte oorsig oor die Mense en hulle Behoeftes-afdeling. Download audio: http://www.rsg.co.za/images/upload/sound/klanke/20130910_HERSIENING_2013_GEOGRAFIE.mp3

View Details

Johan van Lill en Elmaree Eksteen, ‘n kurrikulumadviseur, kyk na die ontleding en vertolking van finansiële state. Download audio: http://www.rsg.co.za/images/upload/sound/klanke/20130909_HERSIENING_2013_REKENINGKUNDE.mp3

View Details

Phaldie Tregonning en Eleanor Splinter gee wenke oor die toepassing van differensiaalrekening.

View Details

Leeruitkomste 3 van die vrraestel word hersien deur André Jonker, kurrikulumadviseur van die Kaapse Wynlanddistrik.

View Details

Kailin Daniels gesels met Lorraine Kuun, ‘n onderwyser by Hugenote Hoërskool, oor Vraestel 1 van die Februarie/Maart 2013 eksamen.

View Details

Vakhoof Fatima Duncan het raad vir matrikulante oor hoe om vraestel 1 te beantwoord. Sy gee ©° indiepte oorsig oor die Landelike en Stedelike Nedersettings-afdeling.

View Details

Johan van Lill gesels met ‘n kurrikulumadviseur oor vaste bates en voorraad.

View Details

Die ghoeroes Phaldie Tregonning en Eleanor Splinter gee nommerpas wenke oor finansiële wiskunde en differensiaalrekeninge.

View Details

Leeruitkomste 2 van vraestel word bespreek deur Sakkie Schreiber, adjunkhoof van die Hoer Landbouskool Oakdale op Riversdal. Chris Hattingh het ook nuttige eksamenwenke.

View Details

Jacques le Roux van die Curro Privaatskool op Hermanus werk deur vraestel 1 van die Maart 2013 eksamen.

View Details

Die Hoerskool DF Malan se departementshoof, Charl Marais, gee wenke oor hoe om vraestel 1 te beantwoord. Hy doen ook oorsig van die Fluviale prosesse en Landvorme-afdeling.

View Details

Is grafieke ʼn kopseer? Moenie stres nie... Die kenners Phaldie Tregonning en Eleanor Splinter verduidelik stap-vir-stap hoe om te onderskei tussen die reguitlyn, parabool, hiperbool en eksponensiële funksies

View Details

Leeruitkomste van die vraestel word deur Sakkie Schreiber, adjunkhoof van Hoër Landbouskool Oakdale op Riversdal, behandel. Chris Hattingh gee ook nuttige eksamenwenke.

View Details

Kailin Daniels gesels met Lorraine Kuun, ‘n Lewenswetenskap-onderwyser by Hugenote Hoërskool, oor probleemareas by waarop matrikulante moet fokus vir die eindeksamen wat voorlê.

View Details

Hoërskool DF Malan se departementshoof, Charl Marais, gee wenke oor hoe om vraestel 1 se Klimaat en Weer-afdeling te beantwoord.

View Details

Johan van Lill gesels met Elmaree Eksteen van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement oor ouditering, interne beheer en vaste bates

View Details

Gee kwadratiese vergelykings, getalpatrone en meetkundige rye en reekse jou opdraande? Die wiskunde-ghoeroes, Phaldie Tregonning en Eleanor Splinter, bespreek heirdie kopkrappers in Vraestel 1 van die November 2012 eksamen.

View Details

Christa Buitendagh, kurrikulum-adviseur in die Eden en Sentraal Karoo-distrik, gee nuttige wenke aan matrikulante wat Ekonomie as vak het. Reginald Roman van Knysna Sekondêr werk deur die vraestel saam met Sue Pyler.

View Details

Kailin Daniels gesels met Jacques le Roux, ‘n Fisiese Wetenskappe-onderwyser van Curro Privaatskool op Hermanus wat nuttige wenke aan matrikulante verskaf.

View Details

‘n Departementshoof by die Hoerskool DF Malan, Charl Marais, gee raad vir die beantwoording van vanjaar se vraestelle.

View Details

Johan van Lill gesels met Juffrou Marinda Louw van Hoërskool DF Malan oor Rekeningkunde en waarop matrikulante nou moet fokus vir die eindeksamen wat voorlê.