Shemoné Bokhary doen weekliks ń voorlesing uit storieboeke vir kinders.
View Details
Hallo maats! Hierdie week doen ek vir jul ń voorlesing uit die boek, Hoeveel Slapies? Die is geskryf deur Amber Stewart en Layn Marlow. Geniet dit!
Hallo friends. This week we will be reading, 'Bears don't read' by Emma Chichester Clark. Enjoy!
Shemoné Bokhary(Storietuin) doen ń voorlesings uit die boek, Bietjie vir Bietjie.