Welkom by Jacobsdal NG gemeente se eredienste waar God ons werklik ontmoet Cover art photo provided by Samuel Zeller on Unsplash: https://unsplash.com/@samuelzeller
Prof Kobus van der Walt het met ons kom praat oor God se bestaan, orde, goedheid en liefde vanuit die wetenskap. God is die God van alle dinge. En Hy is in beheer!