Durbanville-Bergsig Sy Ligdraers: Recent Episodes

None

Luister gerus na die Sondag preke van die NG Kerk Durbanville Bergsig. Bergsig verheerlik Jesus Christus, die Lig vir die wêreld. Ons is Sy Ligdraers - http://www.bergsigdv.co.za

View Details

Preekreeks: Hoop vir jou pad

Tema 2: Hoop het 'n adres

View Details

Preekreeks: Hoop vir jou pad

Week 1 Sterker as vrees

View Details

Preekreeks: Stay Positive

Tema 3: Drie waarhede om God te vertrou

View Details

Preekreeks: Stay Positive

Tema 2 - Entstof teen klaerigheid

View Details

Preekreeks: Stay Positive Tema 1 Genoeg van die slegte nuus

View Details

Jaartema: HOOP

Tema: Kyk ek maak alles nuut Teks: Openbaring 21:1-7

View Details

Tema 4: Teleurgesteld in God?

View Details

Tema 3: As ek moet wag

View Details

Tema 2: As mense jou vrede steel.

View Details

Preekreeks: Vrede in 2021

Tema 1- Is dit moontlik?

View Details

Ds. Philip tree uit na 28 jaar by Durbanville-Bergsig.

Hiermee sy preek.

Ons beste wense Philip.

View Details

29 Julie 2020 Ds. Eric Swanepoel

Back to Basics - Hineni

View Details

28 Julie 2020 Ds. Eric Swanepoel 19:00

Back to Basics - Life over limb

View Details

27 Julie 2020 Ds. Eric Swanepoel 19:00

Back to Basics - This is your captain speaking

View Details

26 Julie 2020 18:00 Ds. Eric Swanepoel Back to Basics

Deel 2: Yalla Habibi

View Details

26 Julie 2020 9:00 Getuienisweek Back to Basics Tema 1: Om met 'n boom te praat.

View Details

12 Julie 2020

9:00 Familiediens

Stephanie Steenkamp

Reeks: Life Apps

Tema: VERTROUE

Teks: 1 Korintiers 13:4-7

View Details

12 Julie 2020

9:00 Familiediens

Dr. Kobus de Jager

Tema: Pak jou taalkas reg.

Teks: Spreuke 17-18

View Details

5 Julie 2020

9:00 Familiediens

Ds. Philip Scholtz

Tema: Volg Jesus met Waagmoed

Teks: Matteus 10:24-39

View Details

5 Julie 2020

@6 Diens 18:00

Ds. Johan Els 

Reeks: Life Apps

Tema: Rus

Teks: 1 Kon 10

View Details

28 Junie 2020 Ds. Johan Els Reeks: Grendeltyd Ritmes - Hou aan met groei Teks: Lukas 2:40-52

View Details

28 Junie 2020

@6 Diens

Arno Mattheus

Reeks: Life Apps - The confession Teks: Lukas 19:8-10

View Details

21 Junie 2020 @6

Arno Mattheus

Reeks: Not Afraid - Wanneer jy oorval word deur angs. Teks: Filipense 4:4-7

View Details

14 Junie 2020 @6 Arno

Reeks: Not Afraid Tema: Wanneer jy angstig, alleen en bang is Teks: Psalm 9:9-10

View Details

21 Junie 2020

Ds. Johan Els

Preekreeks: Grendeltydritmes

Tema: Goedhartigheid en Vriendelikheid

Teks: 1 Kor:34 & Gals 5:22

View Details

14 Junie 2020

Ds. Schalk van Wyk

Tema: Die aarde word 'n hemel wanneer hemelse gehoorsaamheid aarde toe kom. Teks: Matteus 6:5-14.

View Details

7 Junie 2020 9:00 Pieter Henning Tema: Waar is Jesus nou? Teks: Kolossense 11:5-18

View Details

31 Mei 2020

Regeneration @6diens Stephanie Steenkamp Reeks: Not Afraid Teks: Markus 4:35-41

View Details

31 Mei 2020 

Pinksterfees

Dr. Quintus Heine

Beheers deur die Gees

Romeine 8 & Galasiers 5

View Details

27 Mei 2020

Pinkster

Ds. Johan Els

Tema: Advokaat en Trooster

Teks: Johannes 14 & Romeine 8

View Details

26 Mei 2020 PINKSTER 2020

Ds. Johan Els

Tema: Beleef die Gees deur Sy name.

19:00 Tema: Vernuwe en herstel

View Details

25 Mei 2020 PINKSTER 2020

Ds. Johan Els

Beleef die Gees deur Sy name

19:00 Tema: Wysheid en Insig

View Details

24 Mei 2020 PINKSTER 2020

18:00

Ds. Johan Els

Beleef die Gees deur Sy name 

Tema: Salwing & Seël

View Details

Pinkster 2020 Ds. Johan Els Tema: Beleef die Gees deur Sy name.

24 Mei 9:00 Asem van die Almagtige Teks: Genesis 1, Johannes 20, Romeine 8:7

View Details

21 Mei 202o Dr. Kobus de Jager 

Tema: Hemelvaart Heerlikheid Teks: Johannes 13 & 17 & 20 Matteus 28

Welkom by die Hemelvaart diens.

View Details

17 Mei 2020

@6 Aanddiens

Arno Mattheus

Tema: Hoop

Teks Romeine 8:22-39

View Details

17 Mei 2020

Ds. Mizelle Prinsloo

Tema: Hoe groen is jou God? Teks: Genesis 1

View Details

10 Mei 2020

Dr. Kobus de Jager

Tema: Kies Wysheid

Teks: Josua 24:13-18, Spreuke 15 & 16

View Details

10 Mei 2020

Ds. Johan Els

@6 Aanddiens

Reeks: Hy hou die wêreld in Sy hand.

Tema: Hoop

Teks: Fillipense 4:4-7

View Details

3 Mei 2020

Regeneration @6

Arno Mattheus

Tema: Niks Nuuts Teks: Markus 14:17-26

View Details

3 Mei 2020

Ds. Schalk van Wyk Tema: Goddelike liefde is selfopofferend Teks: Lukas 4:1-13

View Details

26 April 2020

Ds. Johan Els

Tema: Bly koelkop

Teks: 2 KOr 4:7-15

View Details

19 April 2020

9:00 

Ds. Mizelle Prinsloo

Tema: Bekeer jou kop

Teks: Kollosense 3:1-10

View Details

12 April

Ds. Philip Scholtz

Opstanding Sondag

Tema: Hy het opgestaan

Teks: 1 Kor 15:12-20

View Details

10 April 2020

Ds. Philip Scholtz

Goeie Vrydag

Tema: Waarom Judas?

Teks: Matteus 27:1-10

View Details

9 April 2020

Ds. Philip Scholtz

Tema: Die meeste word die minste

Teks: Matteus 27:1-10

View Details

5 April 2020

Ds. Johan Els

Tema: Geloof raak ook jou lyf

Teks: 1 Kor 6:16-20, Spreuke 6:27

View Details

29 Maart 2020 Ds. Philip Scholtz

9:00 regstreekse uitsending op YouTube

Tema: Vreugde in lyding Teks: Romeine 5:1-11

View Details

Die president van die land het onlangs 'n "lockdown" tydperk vir 21 dae afgekondig.

Hy het ook gevra dat ons saam as 'n land sal bid vir die noodtoestand wat ons beleef as land, maar ook as wêreld.

Met tegnologie aan ons kant kon ons saam bid.

View Details

22 Maart 2020

Dr. Kobus de Jager 9:00  Regstreeks uitgesaai op YouTube

Tema: Waar sal my hulp vandaan kom? Teks: Jesaja 43:1-3 & Psalm 121:1-8

View Details

15 Maart 2020 Ds. Philip Scholtz God ken jou hart Spr 4:23 & Luk 7:36-50

View Details

8 Maart 2020

Pieter Henning

Ope uitnodiging

Spreuke 9:1-6

View Details

1 Maart

@6 Aanddiens

Tema: Toepassing is alles

Teks: Jak 1:22-25

View Details

1 Maart 2020

Dr. Kobus de Jager

Pasop Versigtig

Spreuke 9:13-18, Matt 10:6

View Details

8:15 & 10:00 Dienste

Ds. Schalk van Wyk

Skriflesing: Spreuke 8 & Matt 25 : 1-13

Tema: Wysheid is 'n vrou wat om die hoek kan sien.

View Details

23 Febr 2020

@6 Aanddiens Stephanie Steenkamp Teks: Spreuke 6:6-11 & 24:30-34

Tema: Staan op en doen iets.

View Details

16 Feb 2020

@6 Aanddiens

Christiaan Khaler

Worship

Openbaring 7:9-12 & Det 7:9-12

View Details

9 Feb 2020

@6 Aanddiens

Arno Mattheus

Grateful in the grind

1 Kor 15:9-10

View Details

16 Feb 2020

Ds. Philip Scholtz

Wysheid is skaars

Spreuke 6:1-9

View Details

Dr. Kobus de Jager

9 Feb 2020

Tema: Wysheid vir die pad

Vers: Spreuke 4:10-27

View Details

@6 Aanddiens Stephanie Steenkamp Tema: Selfless Extravagant Generosity Teks: Spreuke 21:26

View Details

2 Februarie

Ds. Mizelle Prinsloo Tema: Leef 24/7 Teks? Spreuke 3:6

View Details

31 Des 2019 Ds. Schalk van Wyk Tema: Verlos van die bose Teks: Matt 6:5-14

View Details

29 Des 2019

Ds. Johan Els Tema: Moed vir 2020 Teks: Eks 33:7-22

View Details

25 Des 2019 

Ds. Johan Els

Kersdag 

View Details

22 Des 2019 Ds. Johan Els Tema: Kersfees, Jesus, Johannes & feeste Teks: Lukas 5:27

View Details

15 Des 2019 Dr. Kobus de Jager Tema: Sy koms bring vreugde Teks: Jesaja 51:49 & Lukas 1 & Handelinge 2:13

View Details

26 Jan 2020 Ds. Johan Els

@6 Diens

Tema: Dien met oorwage Teks: Handelinge 9:36-43

View Details

26 Jan 2020

Ds. Johan Els

Tema: Wysheid roep jou.

Teks: Spreuke 1:1-10

View Details

19 Jan 2020 @6 Aanddiens

Arno Mattheus

Tema: Gewaagde getuie Teks: Handelinge 4:12-13

View Details

19 Jan 2020 Ds. Johan Els Tema: Een wens Teks: 1 Kon 3:2-15

View Details

12 Jan 2020

Ds. Philip Scholtz Tema: Bly waaksaam en bid. Teks: Lukas 12:41-48

View Details

8 Des 2019

Ds. Mizelle Prinsloo

Tema: Weerkaats

Teks: Filipense 2:5

View Details

1 Des 2019

Ds Philip Scholtz

Tema: Leef met hoop

Skriflesing: Romeine 8:22-25

View Details

24 Nov 2019

Ds. Johan Els

Hoe bid mens in die spervuur?

Teks: Psalm 73 & Matteus 6:13

View Details

17 Nov 2019

Arno Mattheus

Onse Vader

Matteus 6:1-12

View Details

17 Nov 2019 Dr. Kobus de Jager Tema: Onse Vader Teks: Lukas 11:1-4 & Mat 6:11-12

View Details

10 Nov 2019 Ds. Johan Els Tema: Ons Vader Teks: Matteus 6:5-14 & Psalm 63

View Details

10 Nov 2019

Pieter Henning

Tema: Laat U naam geheilige word.

Teks: Matteus 6:9

View Details

3 Nov 2019 Arno Mattheus Tema: Reeks ... Struggles ... Verhoudings Teks: Romeine 12:9-10

View Details

3 Nov 2019 8:15 & 10:00 Ds. Mizelle Prinsloo Gebed ... uit die Bybel

View Details

27 Oktober 2019 @6 Aanddiens Stephanie Steenkamp Reeks Struggles .... Volg Jesus in 'n selfgesentreerde wereld Jakobus 3:13-18 (Tema 1)

View Details

27 Oktober 2019 Ds. Mizelle Prinsloo Tema: Woorde Teks Jakobus 3:1-12