Ons is ten doel om God se Agenda vir vandag te volg en sodoende saam met Hom te werk om Koninkryk Gemeenskappe op te rig. Dis waar elke gelowige in Jesus Christus, in elkeen se unieke omgewing, die Koninkryk van God kan laat manifisteer!
....."God kom in en Hy se, Ek het iets leeg nodig, Ek het jou leeg nodig dat Ek meer van My daar kan instort.".....
....."Ons kyk altyd na mense wat meer het as ons, en ons dink hulle is die rykes,".....
....." Geestelike oorlog voering is nie net om die duiwel te bestraf nie, Baie keer in jou leefstyl, hoe jy leef, hoe jy goed by die werk hanteer, al hierdie dinge is 'n manier van hoe jy die duiwel teenstaan en hom laat vlug as gevolg van die lig wat uit jou lewe uitstraal, en, noodwendig, gaan iets of iemand reageer, en dis noodig om seeker te maak jy hou jouself skoon van eenige vorm van besoediling. ".....
....." Maar, ek het net besef, laat ons nie ophou goed doen nie, (Wessel Smit, Agapé Ruakana Bediening). ".....
....." In openbaring 1, "Wat hier volg is deur Jesus Christus geopnbaar, Jesus Christus het dit geopenbaar, God het die openbaaring van wat binnekort moet gebeur vir Hom vir Jesus gegee, om aan Sy dienaars bekent te maak. ".....
....." So in hierdie verhouding wat Sameul met God gehaad het, was daar 'n konstante interssesie uit die aard van sy werk, en uit die aard van wat hy gedoen het om vir die volk te bid,".....
....."Nou, ek wil graag bietjie stil staan by bemagtig, en ek wil net so een trappie terug gee na Johannes 15 toe.".....
....."Ons het emosinele tenks, ons het geestelike tenks en ons het ligaamlike tenks,".....
....."Ek will jou uitdag vandag, God het iets spesefieks wat Hy wil kom doen met jou. ".....
....."Dis eene waar ons stukie vir stukie begine twyvel, waar ons stukkie vir stukkie nie die antwoord het nie,".....
....."Ons praat van oggend oor eenvoud, en, ons gaan dalk 'n tydjie lank daarby stil staan.".....
....."As Paulus se, Hy leef in my dan is daar mos 'n werklikheid, wat hy daardeur wil uit bring.".....
....."Ons gaan vanoggend bietjie kyk na die beginsel wat die Here drasties begin praat het oor, die ding van Jesus Christus as die sentrale persoon waar rondom ons lewens draai.".....
....."Daar is geen redding by iemand anders nie,daar is geen ander naam op die aarde wat mense kan aanroep om gered te word nie.".....
....."Ons is besig om met die gebeds aktiwieteit daai golwe te begine maak wat laater nie meer gekeer kan word nie.".....
....."Die Heere het rerig'n sin vir humor gehaad toe hy die "Familie" geskep het.".....
....."Maar ek wil he jy moet vanoggend twee oore he, een vir die kant en een vir daai kant.".....
Waarvoor se u "JA" in u daaglikse verhoudings? Waarvoor se u "Nee" in u daaglikse verhoudings?
Hoe lyk u persoonlike verhouding met u self? Hoe veel beinvloed die verlede u in vandag se samelewe?
....."Ons dink as ons die nuus kyk, God het totaal beheer verloor van die wereld, en dit is waar INcontext inkom.".....
....."Die verbond gaan ales oor God, die begin daarvan die middel daarvan en, die einde daarvan,".....
....."Hy's die een wat inisiatief neem in heirdie seisoen om te se, dis waarheen die gemeente moet beweeg,".....
....."Elk een van ons het miskien 'n ander prentjie van 'n rots of 'n krans maar mooi is dit beslis."..... Jou plek van rus.pdf — PDF (1.3 MB)
....."Verstaan jy waar jy is? Verstaan jy wat jy gekry het en wat dit is wat jy het? Verstaan jy wat voorle en hoe verstaan ons dit dan?".....
....."As jy met jou mond,die Here Jesus belei, en met jou hart glo, dat God Hom uit die doode opgewek het,".....
....."Miskien is jy ook by 'n plek waar jy kan terug kyk en se, hierdie word niks het gebeur nie, daai woord, niks het gebeur nie."..... HOE HANTEER EK ‘n.pdf — PDF (1.0 MB)
....."Waneer God 'n plan het betrek Hy baie Mense, "..... WANNEER GOD ‘n PLAN HET.pdf — PDF (854.6 KB)
....."Die beskuldiging teen heirdie ouens is dat hulle, hulle eerste liefde verlaat het,"..... AAN HOM WAT OORWIN.pdf — PDF (1.0 MB)
....."Daar kan so baie dinge raas in ons gees en in ons oore dat ons nie kan hoor wat Hy vir ons wil se nie."..... EVALUASIE VAN DIE SEWE GEMEENTES DEUR JESUS.pdf — PDF (1.1 MB)
....."Maar vandag nou glo ek dat elk persoon wat die Here roep om 'n leier te wees in 'n gemeente hou Hy verantwoordelik en is ons dan in Sy hand.".....
....."'N verhouding word gebou soos 'n kar gebou word, die bakwerk word op gesit, sitpleke word in gesit, en hoe volediger die kar is hoe lekkerder ry hy, hoe gemakliker is dit.".....
....."'N rolprent van 'n held word nie geskiet van ouens wat dit maaklik het nie, dit gaan nie oor ouens wat net die goeie tye belef nie,".....
....."Elke nuus agentskap wat jy nou kry is op hol, al wat jy nou van lees is Corona, Corona, Corona".....
....."Dis hoekom dit so bekangrik is om te besef dat God saam met jou in die ding is....".....
....." Ek weet baie keer staan ons voor hierdie groot berge, ek weet, ek ook, dan staan ek voor hierdie groot berge dan vra ek waar is die voorsiener nou?".....
....."Dissipelskap het te doen met 'n lewens styl wat nooit ophou nie, ek en jy is vanoggend heir oomdat iemand anders moeite gedoen het met jou en my.".....
....."en Hy't jou gemaak om 'n sekere vrug te kan dra vir die gemeenskap rond om jou,".....
....."En Jesus het hull ge-antwoord, My Vader werk tot nou toe en en Ek werk ook,".....
....."Een ding wat ek baie duidelik hoor wat die Here vir ons se op die stadium , as ons nie kan sien niedan gaan ons in die moeilikheid kom,".....
....."Ek voel inig jammer vir die skare omdat hulle al drie dae by my bly en niks het om te eet nie.".....
....." Ons verheug ons in ons swaar kry........ Ek was nie daar nie, ek was dalk vreindelik as jy my gesien het maar ek was nie verheug nie.".....
....."wat het jou moeg gemaak die jaar? En 2, Wat het jou laat struikle die jaar?".....
....."So, die Heilige Gees is soos daai koppelung tussen God die Vader, Jesus en jou.".....
....."Jy sou nooit God se stem gehoor het as dit nie vir die Heilige Gees was nie,".....
....."I call heaven and earth today as witness against you, that I have set before you life and death, blessing and cursing, therefore choose life that both you and your descendants may live.".....
....."So, God was saam met heirdie volk Israel teen hulle vyande Hy't geveg vir hulle weens daai gebond wat hernu is,".....
....."First I need to understand that my heart has a door and many passageways to that door of my heart,".....
....."Want, daar is twee waarheede in jou hart, daars die waarheid van die geregtigheid wat God reeds gevorm het in jou en waar jy saam met Hom gewerk het en sy kruis werk jou geimpakteer het, en daar die ander kant van die goed wat nog mee gedeel moet word.".....
....."Want, daar is twee waarheede in jou hart, daars die waarheid van die geregtigheid wat God reeds gevorm het in jou en waar jy saam met Hom gewerk het en sy kruis werk jou geimpakteer het, en daar die ander kant van die goed wat nog mee gedeel moet word.".....
".....Weet ek dat ons jong manne se harte is altyd reg ons is altyd oop vir goed en ons vat altyd die nederige route as dit kom by dit,".....
....."En ons gaan nou sein in die ou testament dat God dit op 'n sekere manier dinge doen.".....
....."Jona besluit God verwag dit van hom en hy dink nee, die rigting is beter, so kom ons gaan preek in Tarsus.".....
....."Everybody will receive in a different way, nobody is the same, your personality differs, the way you think differs and what's in your heart differs.".....
....."Ek dink die uitdaging vir ons, is om te kom by 'n plek waar jy kan sê, "Here dit het gewerk, die geestilke dimensie het gewerk."".....
....."Ons het almal dink prosesse waardeur ons gaan, hoe ons goed proseseer, en as ons die goed verkeerd proseseer maak ons die grond hard,".....
....."Die tweede ding waneer ons praat van regerende gebed is, dat jy baie duidelik en spesifiek moet wees waarvoor jy moet bid.".....
....."Nou's dit..... Here, ek moet oor vrede gaan preek en ek het nie baie vrede in my hart op die oomblik nie.".....
....."We are acting against the visible stuff but the lovlesness,..... Is not being addressed.".....
....."ek wil u vra, as ek die woord dissipline sê wat is die eerste gedagte wat by u op kom?".....
This Sunday John Hunter from Community Hope School came to visit us with his potters wheel, and he ministered to us about our "Intrinsic Value"
....."Ons is geleer om die byble met filters te lees om darr uit te kry wat ons wil.".....
Paas Sondag was ons bevooreg om vir Peter Dikmann van Bikers Church en Andre van der Merwe van Crowded house ministies met van hulle lëde by ons te hê.
....."Nou, een ding wat belangrik is vannoggend, is dat jy moet verstaan dat lucifer in die teen woordigheid van God was, hy't God geken, hy't God se reels geken, hy weet presies wat vir God belangrik is.".....
....."As ons deur God se koninkryk werk beteken dit dat ons ook moet weet wat aan die ander kant van die draad is,".....
....."So, dis gewoonlik roekeloos om die ou wat aanbiding doen, ook te laat praat want as jy in musiek is werk jou brein nie baie lekker nie so die advertensie breeke gaan miskien groot wees,".....
....." Sit gou so 'n oomblikie en dink aan wat is jou nommer een verwagting van God?".....
....."Ek glo dat die helde waarvan ons in die Bybel lees kon oorheers want hulle het God verstaan,".....
....."die doel heirvan is om op 'n plek te kan kom waar ons kan se dat ons weer bonatuurlik gaan begin leef soos dit was,".....
....."Een van die belangrike goed is dat God het 'n verwagting van ons en ons weet nie wat dit is nie.".....
....."rus Hy ons toe om die lewe te vat en te leef in alle vasette en vlakke so, darom as ons dan bid vanoggend, ons gaan 'n transaksie hê met God vanoggend".....
....."En al my goeie kwaliteitedit dit wat reg is, moet ek kan eenkant sit en sê, Goed Heere wat het U vir my, hoe wil U he moet dinge gebeur?".....
....."En dan soos jy vir hom verduidelik sein jy maar hy luister vir jou en dan stem hy nogsteeds nie met jou saam nie maar jy kan sein die persoon gee om oor wat jy te sê het.".....
....."Kyk die goed in die oë moenie weg hardloop nie, jy kan nie gaan le nie staan op, doen wat jy moet doen.".....
....."Beitjie aan die arem kant, jy't pas begin en nou ek maak self die ding reg en jy bly hom diens en jy probeer jou bes om hom ingestel te kry om meer krag uit te kry.......... Maar 'n 1500 kan net so veel krag uit sit.".....
....." Ek het 'n paar fases wat ek deur gegaan het, die eerste een was 'n "bargin" fase, ".....
....." Ek is in die finansiele bedryf, waar meeste van my kliente is beesigheids eienaars, ek kom nie in 'n geskrep waar daar nie neegetiewetheid is oor die ekonomie nie, ek het al geleer om iets posetiefs te se soos, "Hoor heir boys, as daar nie groei in die ekonomie is nie is daar ten munste groei in ons karakter," Onmidelik vat almal dit verander jy die gesprek, hoekom moet ons die slagoffers wees? ".........
....."Deur die geloof het Nohag toe hy 'n Goddelike waarskuuwing ontvang het aangaande wat nog nie gesein was nie".....
....."Let me give you an example,........ ADHD is up 800% in 30 years, that's how old the internet is,".....
....."net so terloops daai daai foto van my onder die land rover...... Dit was nie 'n glimlag nie,".....
....."En dis waar ons, ons persepsie moet skuif van wat dit beteken om vry te wees.".....
....."Burger, jy praat oor druk vandag...... Vergeewe,...... En ek word met myself gekonfronteer,".....
......."Heir is neimand heir vandag wat 99 jaar oud is nie glo ek nie, 99 jaar oud daai tyd is meeste al klaar met dit wat hulle wou doen"......