Geestelike Boodskappe ♡: Recent Episodes

Divine Messages

Wat is die lewe sonder die Here?

View Details

Near death experience

View Details

Near death experience

View Details

Near death experience

View Details

As God jou lewe lei, waaroor bekommer jy jou nog oor die dag van more.

View Details

Die dinge van hierdie wereld is maar tydelik. Netso ook ons omstandighede, alles sal verby gaan en n niewe sal weer kom.

View Details

As mens wat deur God vrygespreek is omdat ons glo, het ons nou vrede met God op grond van wat Jesus Christus ons Here gedoen het

View Details

As mens die geestelike pad loop sal jy baie geestelike aanvale kry.

View Details

Ons moet eers weet dat God daar is voor ons glo. Ons kani net glo wat ons nie weet nie. So moet ons n sterk geloofs fondament bou.

View Details

Jesus het altyd in riddles gepraat met sy disciples. Soms het hulle nie verstaan wat hy se nie. Maar dis waneer jy geestelik oop maak dat jy dit verstaan wat Jesus probeer se. Baie mense verstaan nie wat in die byble aan gaan nie want hulle lees dit net van n menslike oogpunt af. Waneer jy geestelik daarna kyk sal jy begin verstaan wat die boodskappe eindlik beteken. ♡

View Details

Jesus bring nie vrede nie, maar stryd. Mense sal jou verlaat, jou eie familie sal teen jou draai maar God sal jou nooit verlaat nie.

View Details

Dis in die stilte wat ons een kom word met God