Dominee André: Recent Episodes

Ds André van Zyl

Barnabas Bediening: Boodskappe van bemoediging en vertroosting. Barnabas Ministry: Messages to encourage and strengthen you.

View Details

Ware leier dien

View Details

Letsels met 'n lewensverhaal

View Details

Stukkende kleipotte word heel

View Details

Jou keuse kan die geskiedenis verander

View Details

God Jesus by ons

View Details

My ma is die model vir my lewe

View Details

Jesus as mens maak ons Jesus mense

View Details

Luister na God en lewe

View Details

Ontvang die kwitansie geskryf met Jesus se bloed

View Details

God se liefde maak ons lewe mooi

View Details

Opstandingsbelydenis

View Details

Ons het 'n kwitansie vir ons skuld... Jesus het al ons skuld weggeneem.
Nagmaal

View Details

Goedheid maak die wêreld beter

View Details

Jesus maak ons oorwinnaars aan die kruis

View Details

Keuses bring jou 'n kruispad

View Details

Om Jesus te volg kos alles

View Details

Belydenis, 'n belewenis

View Details

Bemoedig mekaar...wees 'n Barnabas

View Details

Bouers bou en bring hoop

View Details

Ons noem God Abba pappie

Video OptionsAdd photos and videos from your mobile device.AddAdd to your postYou cannot edit this contentThis can't be combined with what you've already added to your post.Boost postYou'll choose settings after you click Post.Post4 d5 d6 dLearn More

View Details

Bou jou hoop op God

View Details

Gemeente met toekoms word God se brief afgelewer

View Details

Saam met Jesus om die tafel gee ons hoop

View Details

Los die verlede en omarm die toekoms

View Details

Jesus is gebore sodat ons nuwe lewe kan hê

View Details

Jesus is nie godsdiens nie...dit is 'n lewenswyse

View Details

Dit waarvoor jy buig beheer jou lewe
Geloftedag diens

View Details

Vrou wat onthou moet word

View Details

Sakrament van God se liefde

View Details

Maak plek vir Jesus in jou lewe

View Details

Liefde is die kern van die evangelie

View Details

Mens vir mense maak jou 'n mens

View Details

Joy skuld is betaal

View Details

Die kerk lewe in oorwinning voor die troon

View Details

Menswees is Godwees sigbaar maak

View Details

Identiteit defineer jou lewe

View Details

Omstandighede is mensgemaak

View Details

Verlossing bring vryheid

View Details

Vriendskap is 'n gawe van God

View Details

Lewe voor die troon maak ons oorwinnaars

View Details

'n Gebed vir ons landbouers

View Details

As jy val...staan op want jy kan

View Details

Aan God se kant is jy 'n wenner

View Details

Kort preke met krag

View Details

Fondasies wat bly staan

View Details

Tafel van herinnering

Nagmaal

View Details

Die Oop deur na ware lewe

View Details

Blydskap 'n gawe....maak jou 'n gawe

View Details

God se liefde soek ons

View Details

Gemeente met 'n toekoms

View Details

Met Jesus het jy alles.

View Details

Eenvoud is die karakter van 'n Jesusmens.

View Details

"n Pa se liefde maak hom meer as net 'n mens.
Vadersdag

View Details

Boodskap vir elke Pa

Vadersdag

View Details

Waarheid maak ons vry.
Sewe plaasmoorde in tien dae regverdig 'n noodtoestand.

View Details

Jesus lewe is 'n lewe van oorvloed

View Details

Die Heilige Gees maak jou 'n kragstasie

View Details

Jesus is die pad en God is ons adres

View Details

Ma die anker van die gesinMoedersdag

View Details

Leê harte word brandende harte

View Details

Lewende Jesus maak lewend

View Details

Liefde oorwin alles

View Details

Elke mens het voete van klei

View Details

Jesus se opstanding ons wedergeboorte.

View Details

'n Einde vir 'n nuwe begin.
Goeie Vrydag

View Details

Lydensbeker. 'n Keuse tussen my wil en God se wil.

View Details

Lewe in oorvloed en beleef ware lewe.

View Details

God belaster
God bely
God belewe

View Details

Ek kan

Ek wil

Ek gaan

View Details

God die bron van lig kan nooit afgesit word nie.
Nagmaal

View Details

God op die troon maak dit hemel op aarde.
Musiek is op Youtube wat tydens die erediens gebruik is.
https://www.youtube.com/playlist?list=PL8TMbEIgOKQguZqlXEeahpfVbynnOWD9n

View Details

Wees gered en gereed

View Details

Menswees is om lief te hê en om te gee

View Details

Ervaar God en ervaar verandering

View Details

Verander die wêreld

View Details

Hemel op aarde

View Details

God het vir Abraham voorsien....

View Details

Kersdiens

Wees bymekaar

View Details

Mens tussen mense

View Details

Woord is jou eer

View Details

Die kind Jesus is nuwe lewe

View Details

Jesus het lig, lewe en liefde gebring en 'n nuwe lewe gebring vir altyd.

View Details

Emosie van God...'n passie vir ander mense

View Details

Glo is sien

View Details

Saam maak ons 'n gemeenskap

View Details

Bakens van hoop op jou lewenspad

View Details

Vryheid sonder vrede beteken niks

View Details

Alles wat jy doen, moet jy met alles binne jou doen asof dit jou laaste dag is.

Gebed vir boere en die nuwe seisoen

View Details

Leef God se liefdeslied.

View Details

Jy is God se erfgenaam

View Details

Bely en breek met sonde en word bevry.

View Details

Volg Jesus en vind die pad na God toe

View Details

God is so ver van jou af as wat jou knieë van die grond af is.

View Details

Belydenis is 'n.....

BESLUIT

BELYDENIS

BEVRYDING

BESKIKBAAR

BEGEERTE

View Details

Wees 'n naaste...dit verander jou lewe.

View Details

Menslike Jesus gee ons menslikheid vir ons terug.

View Details

Kom sit aan by die tafel van liefde

View Details

Beleef God as Vader, Seun en Heilige Gees

View Details

Mense volg 'n leier.

View Details

Elke storm bring jou by 'n bestemming.

View Details

Wees wat jy is

View Details

Nagmaal

View Details

Goed doen maak jou lewe goed.

View Details

Vadersdagdiens

View Details

Meld aan in God se roeping met "Hier is ek"

View Details

Pinkster is om oor God fees te vier.

View Details

Soekende kerk vind mense.

View Details

Hemelvaart diens

Jesus moes gaan om vir altyd by ons te wees.

View Details

In'n vraagteken wêreld is God die uitroepteken!

View Details

Bereik jou bestemming om vervuld te wees

View Details

'n Ma verander 'n huis in 'n tuiste.

Moedersdag

Video Options

Add photos from your mobile device.

Add

Add to your post

This can't be combined with what you've already added to your post.

This can't be combined with what you've already added to your post.

Boost post

Get more people to see and engage with your post. You'll choose the settings after you've clicked Post.

Post

View Details

Vryheid is nie 'n woord nie, maar 'n lewenswyse.

View Details

'n Vol lewe is 'n vervulde lewe

View Details

Jesus het opgestaan en daarom is daar vir altyd hoop.

View Details

Jesus bring lig in jou donkerste tye.

View Details

Gelowiges is oppad huis toe om tuis te wees vir altyd.

View Details

Jesus loop 'n liefdelose pad om vir ons 'n liefdevolle pad moontlik te maak.

View Details

Wees 'n kruisdraer wat menste se laste help dra.

View Details

Oppad na die kruis

View Details

Ontdek jouself op die pad van Jesus na die kruis.

View Details

In nederigheid is Jesus oppad na Sy bestemming ... die kruis

View Details

Jesus die Koning van konings

View Details

Jesus se liefde maak God sigbaar.

View Details

Josef sê storie vertel jou van verskillende tipes gesinne.

View Details

Nagmaaldiens

Die booskap van die kruis is:

'n boodskap van liefde

'n boodskap van vergifnis

'n boodskap van genesing.

View Details

Die Bybel is God se liefdesbrief aan ons elkeen. Ons het hierdie liefde leer ken  toe God sy liefdesbrief  (Jesus ) vir ons gestuur het

View Details

Eenvoudige mense leef 'n Jesus lewe wat eenvoud sigbaar maak. Mattues 11:25-30

View Details

Keer terug na jou oorspronklike vorm soos God jou gemaak het.

Dit is 'n nagmaaldiens en jy is welkon om saam ons nagmaal te gebruik.

View Details

Dis nooit te laat om weer te begin nie.

View Details

Kersfees

View Details

'n Gelofte lei tot versoening

View Details

Alfa en die Omega

Vredevors

Immanuel

Redder

Môrester...

View Details

Vrugbare lewe bestaan uit:

Vrugbare boodskap

Vrugbare bediening

Vrugbare lewe

View Details

Staan op Maak 'n keuse... Kom onder die besembos uit... Veg die Goliats in jou lewe... Kry 'n nuwe pad en loop dit saam Jesus.

View Details

Nagmaal word bedien in hierdie diens. Jy is welkom om saam ons nagmaal te gebruik. Hou jou wyn en brood reg.

Sigbare God...

Altyd daar

In alles

In almal

View Details

Jy moet...

Bybelwees

Kerkwees

Menswees

View Details

Laat los wat agter jou is....gryp die lewe voor jou aan!

View Details

Spring in die waterpoel van die lewe en swem met geloof oppad na hoop.

View Details

Die wêreld is deurmekaar. Daar word gepraat van 'n nuwe normaal. Wat nou....

Gaan terug na God

Gaan terug na Jesus

Gaan erug na opbou

View Details

Almal dra vrugte ... goed of sleg. Watter vrugte dra jou lewe?

View Details

God gee vir ons die beste en mooiste erfenis:

Ons is na God se beeld geskape.

Ons is kinders vn God.

Ons is erfgename vn God wat die ewige lewe en 'n Vaderhuis geerf het. En bo-op dit alles is ons sonder vergewe.

View Details

God is altyd die oplossing nooit die probleem nie.

View Details

Ek weet verseker my verlosser leef....twyfel jy? Luister na Dominee André en stap verseker aan met 'n lied in jou hart, want jy weet jou verlosser leef en hy hoor jou!

Video Options

Add to your post

Boost post

Get more people to see and engage with your post. You'll choose the settings after you've clicked Post.

Post

View Details

Kom deel God se nagmaal tafel saam met ons

View Details

Jesus Bybel.....

Van eerste versie in Genesis tot in Openbaring gaan dit oor Jesus. Kom stap saam deur die Bybel

View Details

Stukkende mense kan heel word...Jesus het stukkende mense gebruik om groot dinge te doen in die Bybel...Jacob...Elia en nog meer...luister saam.

View Details

Waarom praat ek die waarheid?

Want God is 'n God van waarheid

Want Jesus het gekom  om die waarheid te getuig

Want die Heilige Gees maak getuienis van die waarheid.

View Details

Ek word 'n christen genoem omdat

  • God se karakter

  • God se lewe

*God se woorde

in my lewe sigbaar is en ander dit raak sien.

DIT MAAK DAT MENSE MY 'n CHRISTEN NOEM.

View Details

Waarom vergewe ek?....God vergewe ons.

View Details

Geloof is die anker van menswees

View Details

Geloof en liefde gee hoop

View Details

Saam staan ons...alleen val ons.

View Details

God het mense in die Bybel se name verander om uiteindelik by God se plan vir hulle lewens uit te kom

Abram verander na Abraham

Jacob na Israel

Levi na Matteus

Simon na Petrus

Saulus na Paulus

Ek na christen

View Details

Vadersdagdiens

View Details

Los 'n mooi liefdevolle vingerafdruk in iemand se lewe, nie 'n litteken van hartseer nie.

View Details

Breek mure af en bou bruê van liefde

Nagmaal word aan die einde van die diens bedien. As jy deel daarvan wil wees kan jy jou broodjie en wyn byderhand hou.

View Details

GOD DIE VADER GOD DIE SEUN GOD DIE HEILIGE GEES 'n Gemeente wat werk erken die drie enigheid.

View Details

Hy gee die vermoeides krag,

Hy versterk dié wat nie meer kan nie.

Selfs jongmanne word moeg en raak afgemat,

selfs manne in hulle fleur struikel en val,

maar dié wat op die Here vertrou, kry nuwe krag.

Hulle vlieg met arendsvlerke,

hulle hardloop en word nie moeg nie,

hulle loop en raak nie afgemat nie.

Jesaja 40:29-31

View Details

Hemelvaart diens

View Details

Moedersdag

View Details

Mense sien buitekant, maar God sien binnekant

View Details

Laat jou niks lewe in alles verander.

View Details

Jesus is God se taal en kinders van God praat hierdie taal

View Details

Mense se kalender het 'n begin en einde. God se kalender het geen begin en geen einde...dis vir ewig en ons is oppad na God se kalender.

View Details

Nuwe lewe is 'n Jesus lewe wat God sigbaar maak

View Details

Jesus het ons vrygemaak van 'n wettiese godsdiens om God se liefde te leef.

View Details

Oppad na Golgota moet Jesus baie verduur:

Getsemane - Jesus voel verlate

Gabbata - Jesus word veroordeel

Golgota - Jesus word verbrysel

As mens stap ons ook iewers op  die pad van trane, hartseer, eensaamheid en seerkry.

View Details

Op die pad van lyding wat Jesus geloop het vir ons, leer ons deur saam met Hom te stap op die pad van lyding hoe om lyding, hartseer en dood te kan verwerk, want sonder God word die pad van leiding 'n hel, maar met God word dit eindlik 'n stukkie hemel omdat God so naby aan jou gekom het.

View Details

Kom op 'n ontdekkingsreis saam Dominee André en vind:

God is liefde

Jy is na God se beeld gemaak

Jy is God se tempel

God se instrumente

God se adres

View Details

Bou die stukkende mure en maak ons land heel.

View Details

Sonder mense is lewe nie moontlik nie.

View Details

Klim uit die gat van vrees

Klim uit die gat van minderwaardigheid

Klim uit die gat van depressie

Klim uit die gat van sinloosheid

Klim uit die gat van selfverwyt

View Details

Jesaja 53:5

View Details

Openbaring 4 

View Details

Nuwe begin met die kerk....jy is die kerk!

View Details

Jesus is ons nuwe begin...vir altyd

View Details

Dominee André gebruik mense in die Bybel om te wys hoe God vir ons kom wys wat is 'n nuwe begin.

  1. Nuwe begin met Adam

  2. Nuwe begin met Noag

  3. Nuwe begin met Abram

  4. Nuwe begin met Moses

  5. Nuwe begin met Nehemia

View Details

Moenie dat die nuwe normaal normaal word nie.

View Details

Johannes 14:6 (Boodskap)

Ek is die ‘pad’ en my Vader die ‘adres’. Wie hierdie pad loop, kom by die ware lewe uit.

View Details

Kersdiens

Handelinge 4:12

View Details

Romeine 8

View Details

1 Samuel 17:45

View Details

Openbaring 19:5-8

50 jaar van genade

View Details

Psalm 103:8-13

Nagmaaldiens

Nagmaal word na die preek bedien.

View Details

Psalm 136:1-9

View Details

Matteus 4:18-22

Nuwe reeks oor Jesus mense

View Details

1 Korinthiërs 9:5-9

View Details

God se plan vir ons

View Details

Biddag vir nuwe seisoen

View Details

Matteus 25:14-21

View Details

Genesis 3:6-10,21

View Details

Psalm 8:5-7

View Details

Matteus 24:30-31

View Details

Efesiërs 2:4-6

View Details

Jesaja 53:3-6

View Details

Johannes 19:5-6

View Details

Johannes 8:34-36

View Details

Genisis 3:17-19

View Details

Psalm 51: 4 & 9

View Details

Psalm 73:1-3 & 13-17

View Details

Eksodu 3:11-14

View Details

Romeine 8:31-39

View Details

1 Korinthiërs 12:4-11

View Details

Heilige Gees

View Details

Heilige Gees

View Details

Heilige Gees God se Gees wat ons God Pappie laat noem.

View Details

Heilige Gees

View Details

Heilige Gees

View Details

Kom stap saam Dominee André op hierdie Pinkstersondag waar hy kyk na die geboorte van die kerk

View Details

Gebed is 'n sleutel wat God ons gegee het om dit wat toegesluit is oop te sluit. Kom stap saam Dominee André deur Rosendal se strate waar hy vir die gemeenskap bid sodat jy ook kan bid daar waar jy bly.

View Details

Hemelvaart

View Details

Almal van ons moet opstaan en ons lewe weer aan die gang kry. Luister na Dominee André, waar hy talle voorbeelde uit die Bybel gebruik hoe om ons die moed te gee op te staan, onsself te help en ander ook.

View Details

Jesus is ons voorbeeld. Aan die kruis in groot pyn vergeet Hy nie van Sy Moeder nie.

View Details

Kom stap saam Dominee André die pad wat die Emmausgangers gestap het en kyk hoe dit hulle harte verander het....

View Details

Kerke is net 'n gebou wat 'n simbool is van wat die gemeentelede daar uitlewe. Kom luister na Dominee André wat praat oor wat in hierdie kerk uitgelewe word.

View Details

So baie deure is toe vir so baie mense, maar Dominee André bring hoop en vertel jou van Jesus se oop graf wat deure laat oopgaan.

View Details

Opstandingsondag

View Details

Goeie Vrydag

Nagmaaldiens

View Details

Jesaja 53:3

Hy was verag en deur die mense verstoot, 'n man van lyding wat pyn geken het, iemand vir wie die mense die gesig wegdraai. Hy was verag, ons het hom nie gereken nie.

View Details

As God die probleem is kan Hy nie die oplossing wees nie.

Psalm 9:9

View Details

God is liefde

View Details

Jesus stort trane oor sy kerk, oor sy mense en oor sy stad Jerusalem.

Begin van die lydensweke wat lei na die kruis kom kyk Ds André na Jesus se hartseer en hoe dit vir ons herstel bring

View Details

Leef die waarheid Jesus het 'n afsku gahad in valsheid en skeinheiligheid.

View Details

Jesus gebruik 'n gelykenis oor 'n bruilof in die lydenstyd om vir ons te wys dat Hy die lydenskleed in feeskleed omskep het. Kom loof en prys Sy Naam saam Dominee André waar hy ons wys wat lofprysing van binne kom en oorgaan in aanbidding.

View Details

Kom kyk in die spieël van God wat jou geskape na Sy beeld.

Kom loer in die spieël van Jesus wat ons moet reflekteer in die wêreld.

Kom kyk na jou weerkaatsing in ander mense...

...en onthou jy is die ander een in hierdie verhoudinge. Verhouding met God, Jesus en ander mense. Wat jy doen is refleksie van jouself, want jy is die ander een.

View Details

Jesus het nie net kom sè wat ons moet doen om reg te lewe nie... hy was die perfekte voorbeeld.

View Details

Kom luister na Dominee André waar hy vertel wat Jesus sê in Matt 5 hoe ons gelukkig kan wees.

View Details

Jesus het aarde toe gekom om dit wat stukkend is heel te maak. Hy het gekom om mense wat verstoot, verslaaf en onderdruk is vry te maak. Jesus staan by jou deur en klop....Hy wil jou heel maak.

View Details

Die 10 gebooie sal vir jou nuwe betekenis kry.

View Details

Jesus is God se taal.

Woord word Lig...

Woord word skepping...

Woord word Mens.

View Details

Deel 3

Se dankie vir ander mense:

Dankie vir familie...

Dankie vir vriende...

Dankie vir gelowiges...

View Details

Deel 2

Jy is deur God geskape...

Jy is God se wonderwerk...

Jy is God se kind...

View Details

Deel 1

Sê dankie vir God

God het geskep...

God het Sy Seun gestuur...

God het ons met die Heilige Gees gevul...

View Details

Dominee André

View Details

Een tree...

Een tree tussen jou en die dood...

Een tree tussen jou en God...

Moenie wag nie. Jesus staan voor jou deur en klop...jy moet net een tree gee na God en die ewige lewe is joune.

Kom luister na Johny (skuilnaam) wat 'n terdoodveroordeelde was, wie se een tree na die dood...een tree geword het na die hemel toe

12 Januarie 2020

View Details

Die nuwe jaar verander my nie, maar as ek van binne verander, verander alles om my. Wees jy die verandering en kyk watter goeie dinge gebeur rondom jou. Ontdek God ... ontdek jouself....ontdek ander mense...ontdek die skepping.

View Details

Kort boodskap vir die nuwe jaar.

5 Januarie 2020

View Details

Drie sleutels of waarhede vir gelukkige lewe.

View Details

Die lewe bestaan uit mooi lappies...lelike lappies...gelukkige lappies...hartseer lappies...en nog baie meer. Ons elkeen se lappieskombers hou ons warm maak nie saak van watter lappies hy aanmekaar gesit is nie.

29 Desember 2019

Prediker 3: 1,2,4 &5

View Details

Hierdie Kind is nie net 'n kind in 'n krip nie.....nie net 'n man aan 'n kruis nie. Hy is die Koning wat op die troon sit. Ken jy hierdie Kind? 

Dominee André 

Jesaja 9:5

25 Desember 2018

View Details

Jesus bring hemel aarde toe. Kom luister na Dominee André wat verduidelik wat dit vir ons beteken. Jesus het ons kom wys wie ons is en hoe ons moet lewe - en dit bring die hemel aarde toe en maak dit sigbaar vir almal.

Johannes 1:1-5 & 9-14

22 Desember 2019

View Details

Geloftediens

Voortrekkers het gelofte voor God afgelë....Kersfees is God se gelofte aan ons. Hy sal vir altyd by ons wees. Hy het vrede op aarde gebring.

Dominee André

Lukas 2:8-14

15 Desember 2019

View Details

Dominee André gaan jou help om te verstaan wat dit beteken om te wees wat jy is. "BE YOURSELF EVERYONE ELSE IS ALREADY TAKEN"

Psalm 8:4-7

27 Oktober 2019

View Details

Dominee André preek uit Lukas 12:16-20. Ek mens verander in ons mens. Kom luister na die storie van Jakob en Esau.

29 September 2019

View Details

Met God oppad

Hebreërs 11:8-19

15 September 2019

View Details

Van verwerping tot vergifnis.

Genesis 45:1-8

View Details

Mens God se hartklop

1 Samuel 17:41-45

1 September 2019

View Details

Beelde in die Bybel wie ons is.

View Details

Ds André van Zyl

Beelde in Bybel van wie ons is

Psalm 8:4-8

18 Augustus 2019

Deel 1

View Details

Ds André van Zyl

Vroue pilare van ons huisgesinne

11 Augustus 2019

View Details

Bakens van Belydenis

View Details

Beloftes wat bewaarheid word.

Matt 5:37

View Details

Liefde is wie ek is

Romeine 5:1-5

View Details

Ds André van Zyl

Ek het ‘n droom

Handelinge 2:17

14 Julie 2019

View Details

Bemoediging bring verandering

Hoop

View Details

Pinkstergemeente Omgeegemeente

View Details

Pinkster

View Details

Pinkster

View Details

Pinkster

View Details

Pinksterpreek lewens verander

View Details

Opstandingstaal

View Details

Hemelvaartdiens  

Ds André van Zyl

Gaan om altyd te bly

Matt 28 16-20

30 Mei 2019

View Details

Ds André van Zyl

Opstandingslewe

Efesiërs 2:1-10

26 Mei 2019

View Details

Ds André van Zyl

Nuwe begin/ Nog 'n kans

Handelinge 1:1-8

19 Mei 2019

View Details

Ds André van Zyl

Sien is glo

Johannes 20:24-29

12 Mei 2019 

Moedersdag

View Details

Ds André van Zyl

Vergifnis sonder versoening verander niks

Johannes 21:15-17

5 Mei 2019

View Details

Ds. André

View Details

Wedergeboorte

Opstandingsondag

View Details

Ds André van Zyl

Goeie Vrydag

View Details

Matt 21:9-11

View Details

Lukas 19:1-10

View Details

Direkte vraag wat 'n eerlike antwoord van jou vra.

Direct question that asks a honest answer from you 

View Details

Dit het Hy vir jou gedoen. Wat doen jy vir Hom?

That is what He has done for you. What are you doing for him?

View Details

Spykers wat Jesus voor sy kruisiging vasgespyker het.

View Details

Die Lam van God is die Een wat offer vir jou gebring het.

Die Lam van God is God se betaling vir ons sondes.

View Details

Is jy dalk in 'n woestyn in jou lewe op die oomblik? Daar is altyd hoop./ Are you maybe in a dessert in your life at the moment. There is always hope.

View Details

Jesus is God se beste wat Hy vir ons gegee het. /Jesus is Gods best that He gave us

View Details

God wil hemel hê vir almal.

God want heaven for everyone.

View Details

God bring hemel aarde toe.

Go brings heaven to earth

View Details

Jesus came to this world to show us how God created us to be like Him.

Jesus het na die wêreld toe gekom oms ons te wys hoe God ons gemaak het om soos Hy te wees.

View Details

Ds André gebruik die Onse Vader om ons te leer bid

Ds André uses Our Heavenly Father to teach us to pray