Hierdie video gee sommer al die datums, tye en plekke vir die African Mosaic toer saam met Erwin McManus. Sorg dat jy ten minste by een van die events uitkom!
Vir meer inligting gaan na www.ekerk.co.za, of na www.africanmosaic.org.
'n Vinnige boodskap van Erwin McManus oor die African Mosaic Conference Tour wat eersdaag in Suid Afrika plaasvind.
Hierdie is sommer net 'n vinnige plekhouer'kie terwyl ons nog spoeg en plak aan die eerste volwaardige eKerk video podcast.
Bly ingeskakel, en vir meer inligting gaan gerus na www.ekerk.co.za, of kom kuier vir ons by www.mychurch.org/ekerk.