Coffee date with Sister E: Recent Episodes

Sis E

Hierdie is n podcast vir die imperfect vrou, wat nog leer, wat nog groei en wat weet dat alles nie perfek is nie, maar dan maak sy tyd met n koppie koffie in haar hand en soek die Een wat perfek is, die Een wat weet hoe by die kruis

View Details

The story of Eve: A command, her choice, and the consequences

View Details

Vir die vrou wat met haar koppie in die hand sit, maar die een se koppie is vol, vol van kwaadgeit, bitterness, hartseer, envy en alles wat nie mooi is nie. Die ander se koppie is vol van liefde, verdraagsaamheid, kindness en gentleness, gevul met die vrug van die Gees. Die ander se koppie is leeg, en die een se koppie is half vol. Kom maak jou koppie vol by Christus laat hy in oorvloed kan hĂȘ.

View Details

Die stukkende bord verteenwoordig die vrou wat gebroke is, vrou wat stukkend geslaan is met die houe van die lewe.

View Details

Hierdie is n podcast vir die imperfect vrou, vrou wat nog leer wat nog groei en weet dat alles nie perfek in haar lewe is nie, maar dan maak sy tyd met n koppie koffie in haar hand en soek na die Een wat perfek is, die Een wat weet hoe, by die kruis

View Details

Vir die vrou in God se koningryk en die vrou op straat, n boodskap van my gedeel tersely ons n koppie koffie deel

View Details

Vrou in God se koningryk, staan op en beweeg in geloof saam met Christus.