Rondrits: Recent Episodes

GROOTfm 90.5

Elke Saterdagoggend deel Tanya de Vente-Bijker reisnuus, handige reiswenke, en interessante reisstories in ‘n weeklikse reisnuus insetsel. Sy gee wenke soos hoe om lig te pak, binne jou begroting vakansie te hou, moet weet dinge vir ‘n vakansie met kinders en deel ook interessante vakansie-idees met die luisteraars.

View Details

Tanya vertel meer oor die sogenaamde Covid-19 paspoort wat oorweeg word deur Europese lande.

View Details

In hierdie episode gee Tanya de Vente-Bijker 'n paar idees vir lekker daguitstappies vanaf Pretoria. Dit is veral handig vir die wat oor die kerstyd met Jan Tuisbly se karretjie ry.

View Details

In hierdie episode van Rondrits gesels Tanya de Vente-Bijker oor hoe dit is om met jou troeteldier te vlieg. Sy kry kommentaar van 'n kenner en gee 'n paar wenke wat jy in gedagte moet hou voor jy met vlekkie of pote vlieg. Luister elke Saterdagoggend net na die agt uur nuus na haar rondrits insetsel.

View Details

In hierdie episode gesels Tanya oor hoe dit is om die grens na Mosambiek te reis met die huidige Covid-19 regulasies. Sy gee handige wenke en gesels ook met iemand wat gereeld oor die grens reis.

View Details

In hierdie RONDRITS episode saam met Tanya de Vente-Bijker gee sy handige wenke vir jou eerste vlug post Covid-19. Daar is veral 'n paar handige wenke by indien jy vanaf OR Tambo internasionale lughawe vertrek.

View Details

In hierdie week se insetsel gee Tanya de Vente-Bijker 'n paar handige wenke vir reis met troeteldiere.

View Details

In ʼn interessante studie wat in Amerika gedoen is, is bevind dat die feit dat mense nie kan reis nie as gevolg van Covid-19, is besig om ʼn emosionele tol te eis. In hierdie week se rondrits gesels Tanya oor díe studie en die bevindings wat gemaak is.