“Daarom, omdat ons ’n ONWANKELBARE KONINKRYK ontvang, laat ons dankbaar wees, en so God welbehaaglik dien met eerbied en vrees.” (Heb. 12:28)
KERKBLAD ARTIKELS OOR DIE NG KERK SINODE SE PRO-HOMOSEKSUELE BESLUIT In die November 2015 uitgawe van die GKSA se maandblad, Die Kerkblad, is daar reaksie op die NGK se tragiese besluit aangaande homoseksualisme (kan iemand vir my verduidelik waarom daar nou deesdae van ‘dieselfdegeslag verhoudings’ gepraat word, en nie meer homoseksuele verhoudings nie?). Hier is […]
WAAROM NOEM JULLE MY HERE, HERE ? En wat noem julle My: Here, Here! en doen nie wat Ek sê nie? – Lukas 6:46 [Nota: op hierdie dag, ‘Jeugdag’, plaas ek weer hierdie vorige skrywe van my as boodskap aan ons jeug (en ons almal!), so bietjie aangepas vir vandag.] Bybelstudie By ons gemeente het ons […]
Labadisme, en die eenheid én heiligheid van die Kerk van Jesus Christus Die onderskeid tussen die soeke na die handhawing van die eenheid en tegelykertyd die heiligheid van die sigbare kerk, is baiemaal ‘n fyn skeidslyn. Elke ware gelowige bely en soek albei, of behoort dit te bely en te soek. Met die belydenis van […]