Fokkit, maar hierdie omie klink nogal na ‘n low class special. Hoor hoe gaan hy tekere oor een of ander pomp wat uitgefok het. Die man aan die ander kant van die lyn is heel behulpsaam en laat die verkakte omie maar verder vloek. Maak jou ogies toe en verbeel jouself hoe hierdie ou lyk: Heel moontlik so kort mannetjie ...
Dit klink nie of hierdie marabs ‘n mooi einde met 2012 gehad het nie. Hierdie is blykbaar ‘n oproep wat tussen hom en Standard Bank record is. Dit klink actually of die bra verkeerd was. Hy klink hoogs die poes in. Click play en luister maar self: Standard Bank oproep Standard Hierdie post is 1,792 keer in totaal gelees en ...
Lekker poespraatjies op RSG. Hierdie post is 776 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 2,046,506 post views in totaal sedert 1 November, 2019. Share dit faktap
Daar is gister 'n mystery boks by my afgelewer. Dit kom toe al die tyd van Mr Delivery se chef af. Daai dikgat mannetjie met die wit pakkie aan wat julle altyd op hulle logo sien. Julle gaan hom nie meer vir lank daar sien nie. Sy werk het hom gefire en hy is hoogs die fok in. Hy was ...
Verjaarsdagwense oor 'n radiostasie is gelykstaande aand static noise of dooie airtime. Wie wil sit en luister na Tannie Koeks van Port St Krimpies wat geluk gewens word met haar 106de verjaarsdag oor die radio deur 'n spul klein kinders, neefs en aangetroude familie wat eintlik sit palms rooivryf en wag om zak en daai bal-en-klou stel te erf? Dis ...
‘n Kakpraat kroegstorie Kroegstorie Hierdie post is 789 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 2,046,506 post views in totaal sedert 1 November, 2019. Share dit faktap
Luister mooi, jou naam word dalk ook tussenin genoem. Click hieso Hierdie post is 625 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 2,046,506 post views in totaal sedert 1 November, 2019. Share dit faktap